![]() |
|
||||||||||||||||||||||||||||||
Die ou is in Weskoppies omdat hy 'n obsessie het oor ketties. Na 6 maande
besluit hulle om hom te her-evalueer en vra "wat sal jy doen as jy 'n
miljoen rand wen ? ","ek sal vir my 'n k....huis vol ketties koop" sê hy.
"Nee, jy's mal, moer hom terug in sy padded sel" laat die sielkundiges weet.
6 Maande later evalueer hulle hom weer. "Wat sal jy doen as jy 'n miljoen
rand wen ?" is die vraag weer " Ek sal dit belê" sê hy. "Mooi, ek dink jy
kom reg, in wat sal jy dit belê ?" vra hulle. "In bosbou en Goodyear sodat
ek baie hout en rubber kan kry sodat ek baie ketties kan maak !". "Terug in
sy sel!" antwoord die sielkundiges.
Weer sulke tyd 6 maande later en weer is die vraag, "wat sal jy maak as jy
'n miljoen wen ?", na hy so 'n tydjie diep dink, sê hy :
"Ek sal vir my 'n Porche koop"
"En dan ?"
"Dan sal ek rondry en vir my 'n hot girl optel"
"Jis, jis en dan ?"
"Dan sal ek haar wine en dine"
"Nee, lyk vir my jy's gesond, maar vertel verder wat jy beplan?"
"Dan sal ek haar huis toe vat en bietjie begin vry"
"Ja, en dan ?"
"Dan sal ek haar pantie uittrek"
"Ja, ja en dan ?"
"Dan sal ek die rek uit die pantie haal en vir my 'n kettie maak!"

(233 words)
Back to latest
blog comments powered by Disqus
Related Media
Sponsors
Related Information
Share
1 Grins
0 Growls
So HOT right now ...
Paper sculptures. viewed by 11 visitors
People of Wallmart ... to think Wallmart might be coming to SA ;) Don't know if we can top these .... viewed by 8 visitors
Shuttle Discovery Returning Home - Check the burned tiles on the shuttle and the add-on vertical stabilizers on the 747 viewed by 7 visitors
Mr Bean's movie portfolio ... viewed by 6 visitors
Koala twins growth - so cute! viewed by 5 visitors
After your fishing trip , you decide to keep your catch, and what better way then to keep it in your swimming pool.,,Until………. viewed by 4 visitors
Hair cut - african style viewed by 4 visitors
New jeans style ... viewed by 3 visitors
Contribute
Got a funny picture, joke, link or anything amusing?
Get it posted on the site by mailing it to us
Contribute Here
Get it posted on the site by mailing it to us
Contribute Here
We're listening ...
What others are doing ...
Ruan12345 grins at Kids Ruin Everything!!
ss grins at Marriage - before and after ...
Ruan12345 grins at Adult Scrabble
Ruan12345 grins at Spot the thief...
Ruan12345 grins at How to take the kids fishing !
May's Top Grinners
May's Top Growlers
PG13 Killers bragging ...
Dial Direct insurance South Africa
|
Woes Afrikaans gedigte kortverhale stories
Mabooki free publishing poems stories
Copyright © 2012 Email Jokes PG13. All rights reserved.
2005 - 2012
NOTICE: All content is posted by users of this site and the owner does not accept any liability relating to the copyright thereof.
To have content removed or accredited with your link, please contact our content administrator