AS JY OOIT GEDINK HET JOU LEWE IS COMPLICATED DINK WEER... LEES DIE BRIEF
DIS BRILJANT....
 
Hiermee wil ek graag my uiterste verwarring uiteensit:

My pa en ek woon saam en ons het 'n radio en 'n TV. Hy is 'n wewenaar en ek
ongetroud. Onder ons woon 'n weduwee en haar dogter, albei baie mooi en
sonder 'n radio of TV. Hulle kom kuier gereeld by ons en ek raak toe verlief
op die weduwee. Ons trou toe uiteindelik.

Intussen raak my pa  verlief op die dogter en hulle trou toe ook.

Net daar begin my k@#$%  Omdat my pa met die dogter van my vrou getroud is,
(ook my dogter), is  my dogter nou my ma. Ek is ook terselfdertyd haar pa,
omdat ek met  haar ma getroud is. Verder is my pa my vrou se skoonseun en ek
is dus  sy skoonpa omdat ek met die ma van sy vrou getroud is.
Toe kry my vrou 'n seuntjie. Dit is ook my seun en die broer van my
skoondogter, omdat sy die dogter van my vrou is. Die seuntjie is ook ek en
my pa se swaer. Ek is dus my eie seun se neef en ook die neef van my
skoondogter, omdat sy my seun se suster is. Daarom is my skoonma ook my
tannie. Toe kry my pa se vrou ook 'n seuntjie en hy word dus my broer. My
seun is oom van my kleinkind, omdat hy die broer van my dogter is. My vrou
is sy ouma grootjie, want sy is die kind van haar dogter. Ek is dus sy oupa
grootjie. Aangesien die oupa grootjie van my broer ook myne is, is ek dus my
eie oupa grootjie!

Nou kan jy verstaan .....................

Groete Gert


(292 words)

Back to Jokes

Sponsored



Comments

1Posted by Oester on 2007-09-11 20:01:37
Hel dit is 'n deur mekaar spul! Bly jy hou by!

blog comments powered by Disqus


Next in line


Sponsored




Related Media



Sponsors

Related Information
Submitted: 5 years ago
Contributed: AV
Tags: sielkundige   brief   afrikaans   aan  
Viewers: 1
Problem? Report it

Share


1 Grins
0 Growls



View this post on your mobile







Random Media

Contribute
Got a funny picture, joke, link or anything amusing?

Get it posted on the site by mailing it to us

Contribute Here


We're listening ...

Would you like to go to the TopGear Festival ?



Vote
Getting poll results. Please wait...





Subscribe

Find us on Facebook
Subscribe to Email Jokes PG13 Feed

Subscribe to the Email Jokes PG13 RSS Feed


Dial Direct insurance South Africa | Woes Afrikaans gedigte kortverhale stories
Mabooki free publishing poems stories

Copyright © 2012 Email Jokes PG13. All rights reserved.
2005 - 2012

NOTICE: All content is posted by users of this site and the owner does not accept any liability relating to the copyright thereof.
To have content removed or accredited with your link, please contact our content administrator